Kontak ons

Is u gereed vir die
toekoms van e-mobiliteit?

SLAAN OOR

E L E K T R O M I N

E L E K T R O M I N
01
05
02
05
03
05
04
05
05
05
01 Die wêreld verander, en ons is hier om u te help voorbly
02 Ons vereenvoudig
e-mobiliteit
03 Ons baan die weg vir alternatiewe vervoer
04 Ons maak volhoubaarheid deel van u DNA
05 Ons neem die leiding met tegnologie

Ons bou die toekoms van
e-mobiliteit

Ons is daartoe verbind om ’n pasgemaakte, toekomsgereedoplossing te skep wat advies, produkte, infrastruktuur, bedryf en instandhouding in u woning, werkplek en publieke ruimtes insluit.

E-mobiliteits
konsultasie

Visie-ontdekking

Ons verstaan die oplossing wat nodig is om u onmiddellike en langtermyn-doelwitte te bereik. Ons hou nie op om vrae te vra totdat ons daarvan seker is dat ons die perfekte oplossing vir u kan skep nie.

Beplanningsgoedkeuringsproses

Ons verseker dat die voorgestelde oplossing aan die relevante regeringsbeleid voldoen en in lyn is met die land se standaarde

Oorname-analise vir elektriese mobiliteit

Met behulp van data-analise, werk ons saam met u om vas te stel hoe, wanneer en watter voertuie u kan elektrifiseer.

EV-infrastruktuur

EV-laaiers

Ons bied elke tipe EV-laaier, vir gebruik by die huis tot die werkplek tot die publiek, van stadig tot vinnig tot ultravinnig, ons het die oplossing vir u.

Perseelondersoek

Ons doen ’n pre-installasie-inspeksie van die perseel om die volle omvang te bepaal van die werk wat nodig is om die oplossing te voltooi.

EV-installasie

Ons gesertifiseerde en gekwalifiseerde span installeer u EV-oplossing en verseker dat die volle omvang van die werk aan regulasies voldoen.

Diens van laaiers

Ons verskaf omvattende dienste en instandhouding om kontinuïteit en bedryfsdoeltreffendheid te verseker.

Laaipuntgebruik (CPO)

Laaipuntbestuurdienste (CPMS)

Ons spoor na, bestuur en beheer u netwerk van laaistasies op ’n aanpasbare en doeltreffende manier.

Operasionele instandhouding

Ons bied omvattende diensvlakooreenkomste wat bedryfs-, foutreaksie- en oplossingstye dek. U kan op ons staatmaak wanneer dinge glad verloop, en ook as dinge skeefloop.

Laai terwyl u op reis is

Ons het ’n mobiele app om publieke laaiers op te spoor, u reis te beplan, statusopdaterings te kry en vir die laai te betaal.

24/7-belsentrum

Ons toegewyde belsentrum lei en help EV-gebruikers soos u met laai, foute of enige tegniese fout wat hulle mag teëkom.

Elektriese voertuie

Praat met ons oor u EV-voertuigvereistes, of dit nou passasiersmotors, bakkies, busse of swaarvragmotors is.

EV-onderhoud

Ons bied ’n unieke oplossing vir kommervrye motorbestuur deur volle lewensiklusondersteuning in die EV-nabemarking-ekosisteem te bied, deur van ons uitgebreide netwerk van meer as 700 liggings in Saoedi-Arabië gebruik te maak met nog ander liggings regoor die GCC en ander lande.

Finansiering

Deur ons strategiese vennote kan ons finansieringsoplossings vir u besighede bied op grond van hul vereistes.

Mobiele EV-hersteldiens

vir die meeste gerusstelling by herstelling, bied Electromin vir u die Electromin-EV-Mobielehersteldiens aan, waarmee u ’n vinnige laaiherstelling kan aanvra, sou u battery pap raak. ’n Electromin-kliënt wat ’n EV bestuur kan ons 24/7 bel en ons sal 'n voertuig stuur om u battery te laai sodat u by u naaste laaier of u bestemming kan uitkom – wat ook al die naaste is. Die diens is in die 3 hoofstede beskikbaar, Riyadh, Jeddah en Dammam. Volkome gemoedsrus en gerusstelling dat Electromin daar is om te help.

Ons lewer van A tot Z
mobiliteitsoplossings

Ons stel mense, besighede en stede in staat om maklik en gerieflik aan hierdie oorgang deel te neem deur ’n foutlose ervaring vir alle bestuurders van elektriese voertuie (EV’s) te lewer.

Vir individue
en die huise van die toekoms

Vandag is u eerste stap om ’n persoonlike EVPlan te skep, gerig op ’n beter leefstyl.

Leer meer

Vir besighede
en werkplekke van die toekoms

Vandag is u eerste stap in die omhelsing van EV-volhoubaarheid wat op ’n beter werkplek gerig is.

Leer meer

Oor Petromin

Petromin Korporasie is 'n leier-, multi-nasionale organisasie in die Koninkryk van Saoedie-Arabië. Ons is 'n sterk, transformatiewe mag, wat die beweging van mense, produkte en dienste bewerkstellig deur volhoubare en innoverende mobiliteitoplossings, om individue sowel as sakeondernemings van diens te wees - Ons help jou beweeg!
Met 'n familie van meer as 6000 kollegas, het Petromin diepgewortelde belange in meer as 40 lande regdeur Sentraal-Asië, Suid-Oos Asië en die MENA-streek.
Onder die vaandel van die Petromin Korporasie het ons ses gespesialiseerde sakeondernemings wat almal daartoe verbind is om 'n wye verskeidenheid produkte en dienste te verskaf. Met hierdie profiel, is ons die enigste maatskappy wat kliënte in die hele motorbedryf bedien.

Lees meer

ONS WERK IN

5

STREKE

REGOOR

40 +

LANDE

MET

6000 +

WERKNEMERS

Ons word gelei deur mense wat dieselfde toekomsgerigte idees deel

01

Kalyana Sivagnanam

HUB – Electromin
02

Tony Mazzone

Direkteur van energie- en EV-infrastruktuur
03

Graham Tunks

Kommersiële direkteur
04

Mowafak Al Saadi

Hoofbestuurder van verkope en bemarking

Kom ons praat oor EV-mites

01

EV’s is ’n tegnologiese gesukkel

Dit is waar dat EV's baie sagteware aan boord het, maar die wonderlike voordeel daarvan is dat hulle op afstand kan opdateer, wat beteken dat u motor eintlik van binne u garage verbeter.

03

Ek kan nie ’n laaier by die huis hê nie

Dis waar Electromin inkom! Ons ondersoek u woning om te kyk of daar die moontlikheid is om ’n tuislaaier te hê, en as dit nie moontlik is nie, sal u danksy ons groot netwerk van publieke laaipunte by die meeste van u gunsteling*bestemmings kan herlaai.

05

Daar is beperkte EV-modelle om van te kies

Daar is vandag meer as 90 EV-modelle beskikbaar, en elke jaar kom daar meer by. Ander OEM's het hul selfs daartoe verbind om reeds in 2025 slegs elektriese voertuie aan te bied.

07

Om te laai vat te lank

Laaitegnologie kan vandag in sommige gevalle tot 100 km ryafstand binne 4 minute byvoeg. Presies die tyd wat nodig is om ’n koppie koffie te gaan kry en dan is u gereed om te gaan.

09

Die bedryfskoste is veels te hoog

Daar is 75% minder bewegende onderdele in ’n EV in vergelyking met ’n konvensionele voertuig, wat beteken dat hulle baie min onderhoud nodig het. Bowendien, in teenstelling met petrolmotors, neem die koste eintlik mettertyd af.

02

Die reikafstand van ’n elektriese voertuig (EV) is beperk

Soos die meeste tradisionele petrolmotors, het ’n EV 'n reikafstand wat naby die daaglikse gemiddelde behoefte van bestuurders is (tussen 40-60 km, en in 95% van die gevalle nooit meer as 200 km nie).

04

Te veel soorte laaierverbindings

Goeie nuus: ’n Globale standaard is vir verbindings vasgestel

06

Laaiers is skaars

Die meeste EV-laai word by die huis of die kantoor gedoen, en by Electromin verskaf ons laaiers vir beide plekke, terwyl ons ook ’n netwerk van 5 000 publieke laaipunte teen 2025 beplan.

08

Om te laai is duur

In vergelyking met petrolvoertuie is dit eintlik goedkoper om ’n EV te ry, en tradisionele motors het nie die gerief om by die huis, die kantoor of by baie van u gunsteling-bestemmings te kan laai nie.

In die nuus

June 6, 2022

Electromin bou 100 laaistasies vir elektriese v...

Electromin, ’n verskaffer van gebruiksgereed-oplossings vir e-mobiliteit onder Petromin, het die ontplooiing van laaipunte vir elektriese voertuie ...

Lees meer
June 6, 2022

In ooreenstemming met die volhoubaarheidsplanne...

wil ons graag laaipunte vir elektriese voertuie se laaipunte regoor die Koninkryk bekendstel, wat aangedryf word deur ’n kliëntgerigte mobiele app ...

Lees meer
May 16, 2022

Die Electromin-app

Ons stel die Electromin-toepassing bekend, wat volle beheer gee, die reis beplan, die naaste laaiers opspoor en die status van ‘n laaier naga...

May 16, 2022

Die Electromin- nasionale publieke laainetwerk ...

Electromin stel die publieke laainetwerk vir EV’s in die hele Saoedi-Arabië bekend, wat sy burgers die versekering gee dat dit oral beskikbaar is.

November 17, 2021

Electromin borg eKarts F1

Die Saudi Motorsport Company (SMC) in samewerking met die Saudi Automobile & Motorcycle Federation (SAMF) – promotors van die Formule 1- ...

Lees meer
November 16, 2021

Ondertekeningseremonie met ABB

Electromin het ‘n samewerkingsooreenkoms met ABB onderteken om EV-ontplooiing in Saoedi-Arabië uit te brei. ABB het ’n wye reeks WS- en GS-pr...

Lees meer
November 10, 2021

Wêreldmotorvervaardigers mik nou vir $515 milja...

10 Nov (Reuters) – Motorvervaardigers regoor die wêreld beplan om tot 2030 meer as ’n halftbiljoen (“half trillion”) dollar aan elektriese vo...

Lees meer
October 31, 2021

Signing ceremony with Schneider Electric

Vandag het Electromin ‘n MOU met Schneider Electric onderteken. Schneider Electric is ’n wêreldwye handelsmerk met ’n enorme teenwoordigheid ...

Lees meer
October 23, 2021

Saoedi-Arabië begin elektriese voertuigstoot in...

Saoedi-Arabië het gesê dat ten minste 30% van motors in sy hoofstad teen 2030 elektries sal wees, aangesien die wêreld se grootste olie-uitvoerder ...

Lees meer
June 26, 2021

Waar ons is op pad na elektriese voertuie

Is ons al daar? Nee, maar ons is beslis op pad. Na dekades van twyfel het die wêreld se motorvervaardigers ’n besluit oor elektriese voertuie genee...

Lees meer

Die EV-revolusie
begin deur eenvoudig
kontak te maak

Kontak ons

Failed! Ons kom binnekort terug!
Dankie!
Ons sal u binnekort kontak om u EV-reis af te skop.